Landbank bereik ooreenkoms met krediteure – vier jaar later


Luister nou

Volgende

Landbank bereik ooreenkoms met krediteure – vier jaar later

9 September 2024

Die Land Bank – wat vier jaar gelede versuim het om sy R40-miljard skuld aan krediteure te delg – het ná jare-lange onderhandelinge ’n ooreenkoms met leners aangegaan.

Die transaksie sal daartoe lei dat alle leners hul bestaande skuldnotas verruil vir nuwe skuldbriewe wat in Maart 2028 verval.

Dit sal ook ‘n R5-miljard inspuiting vir die bank beteken nadat dié geld – wat al die afgelope twee jaar deur die bank as borg gehou is – nou vrygestel gaan word.

Die Land Bank se wanbetaling was die eerste en enigste wanbetaling deur ‘n staatsbeheerde entiteit en het die tesourie onkant gevang.

Sedertdien het verskeie staatsbeheerde entiteite wanbetaling vermy deur toegang tot bykomende finansiële ondersteuning en waarborge van die Tesourie te verkry.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Landbank bereik ooreenkoms met krediteure – vier jaar later


Luister nou

Volgende