Land geruk ná fratsgolwe groot dele van die Wes- en Suid-Kaap tref


Luister nou

Volgende

Land geruk ná fratsgolwe groot dele van die Wes- en Suid-Kaap tref

17 September 2023

Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het bevestig dat een persoon dood is, nadat fratsgolwe gister groot skade aan vakansiehuise en ander eiendom in die Wes-Kaap en Suid-Kaap aangerig het.

Die slagoffer was ‘n 93-jarige vrou. Een man is glo ook na ‘n hospitaal geneem.

Dit volg nadat die Suid-Afrikaanse Weerdiens vroeër die week waarskuwings uitgereik het, vir sterk tot stormsterk suidwestewinde van 60- tot 70 kilometer per uur aan die suidkus met deinings van tussen vyf en sewe meter hoog.

Dorpe en stede soos Gordonsbaai, Stilbaai, Danabaai, Heroldsbaai en Jongenfontein is veral geraak.

Gemeenskappe in die kusgebiede word aangeraai om vandag steeds op ‘n hoë gereedheidsgrondslag te wees en veral tydens hooggety weg van die water af te bly.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-House-1-1

Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen

TRANS-SKELMS

Voormalige Transnet-hoofde op borgtog van R50 000 elk vrygelaat

pjimage-2022-05-16T130201.620

Man met 16 slange op lughawe voorgekeer – die derde soortgelyke voorval dié maand

WhatsApp Image 2025-06-29 at 15.35.07_9dcc5b35

PTA Krag: Instandhoudingsprojek van beplande vier ure word toe 12 ure

TSHWANE2

“Byvoordele van R230-miljoen vir veiligheidswagte bedreig die Tshwane-metro se begroting”

Ander Nuus Artikels

Untitled design
Die DA dien strafregtelike klagte in teen minister Nkabane
Kleinfontein
“Berigte dat die Tshwane-metro dit oorweeg om Kleinfontein te sloop, is onwaar”
Untitled-design-5
Gestremde raadslid beseer nadat hysbak vir die soveelste keer stukkend is
Tshwane-House-1-1
Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen
TRANS-SKELMS
Voormalige Transnet-hoofde op borgtog van R50 000 elk vrygelaat

Land geruk ná fratsgolwe groot dele van die Wes- en Suid-Kaap tref


Luister nou

Volgende