Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Laerskool Queenswood-leerling verdrink glo tydens uitstappie

25 Januarie 2024

‘n Graad 7-leerling aan die Laerskool Queenswood in Pretoria is dood nadat sy na bewering verdrink het tydens ‘n skooluitstappie. 

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Matome Chiloane sê volgens voorlopige inligting het die skool toestemming gekry om die afgelope Saterdag, 20 Januarie ‘n uitstappie te onderneem na die Wag ‘n Bietjie-oord in Witkoppen, Olifantafontein.

Volgens Chiloane het die meisie na alle waarskynlikheid verdrink, en word die voorval tans deur die polisie ondersoek. Hy sê hy het ook versoek dat die saak onafhanklik ondersoek word. 

Die LUR het sy medelye met die skool en die kind se familie betuig. 

Foto: Jacaranda FM

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GrVQYSwWcAEQTk0

Johann Rupert en Ernie Els glo verantwoordelik vir Trump en Ramaphosa vergadering

GrYgh3mW8AA78LQ

Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies

Matriekeksamen

Onderwysdepartement stel raad saam om 30%-slaagsyfer te heroorweeg

GrWax5CXIAAmt93

Wraakpornografie is nou onwettig in die VSA na Trump ‘n wet onderteken

GrYgh3mW8AA78LQ

Centurion-kragonderbreking: Metro kan nog nie oor hersteltyd sê nie

Ander Nuus Artikels

GraUysfXsAAcdKU
Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel
Geld-1
Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%
IMG-20220418-WA0228
Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante
GrVQYSwWcAEQTk0
Johann Rupert en Ernie Els glo verantwoordelik vir Trump en Ramaphosa vergadering
GrYgh3mW8AA78LQ
Voormalige burgemeester vaar uit oor brandende substasies

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende