Laer fases van beurtkrag dalk die naweek


Luister nou

Volgende

Laer fases van beurtkrag dalk die naweek

7 Julie 2022

Eskom sê hy beplan om Vrydag van 17:00 die oggend af fase-4 beurtkrag toe te pas, waarna hy deur die loop van die naweek op laer fases beurtkrag sal steun.

Die kragverskaffer sê sedert sy laaste openbare kommunikasie oor die elektrisiteits-toestand kon hy daarin slaag om sewe opwekkingseenhede – wat onklaar geraak het – weer in bedryf te stel.

Daar is ook in dieselfde tydperk ses opwekkers van die netwerk af ontkoppel sodat broodnodige instandhoudingswerk gedoen kan word.

‘n Bykomende 600 megawatt elektristeit vanaf die Cahora Bassa hidroëlektriese skema in Mosambiek is ook weer beskikbaar en help om druk op die plaaslike netwerk te verlig.

Na verwagting sal beurtkrag steeds volgende week toegepas word.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Laer fases van beurtkrag dalk die naweek


Luister nou

Volgende