Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

KYK: Waarnemende bestuurder van Mangaung-metro uit kantoor verwyder

21 April 2022

Mzingisi Nkungwana, wat vroeër as die waarnemende bestuurder van Mangaung-metro aangestel is, is met geweld uit sy kantoor in Bloemfontein verwyder.

In ‘n video van die voorval – wat tans die rondte op die sosiale media doen – kan gesien word hoe die hoof van die stad se metropolisie, Israel Kgamanyane, vir Nkungwana rondstamp terwyl hy probeer om hom uit sy kantoor te smyt.

Dit volg nadat die stad se burgemeester, Mxolisi Siyonzana ‘n week gelede in ‘n skrywe aan Nkungwana gevra het dat hy sy pos moet ontruim en alle eiendom van die raad terug besorg, nadat sy kontrak nie hernu is nie en reeds op die 31 Maart vertsryk het..

Nkungwana is die derde bestuurder wat in nege weke in die metro aangestel is.

Die jongste verwikkelinge volg nadat die nasionale regering aangekondig het dat Bloemfontein onder administrasie geplaas gaan word.

Nkungwana het aangedui dat hy ‘n strafsaak by die polisie aanhangig gaan maak.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

Ander Nuus Artikels

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig
Speelgoedgeweer
Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende