Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

KYK: Vyf verpleegster van Steve Biko geskors na video aan die lig kom

7 Maart 2024

Vyf verpleegsters van die Steve Biko Akademiese-Hospitaal is geskors ná bewerings van growwe nalatigheid.

Volgens die Gautengse gesondheidsdepartement volg hul skorsing op ‘n voorval by die hospitaal waarby ‘n 28-jarige man betrokke was, wat op 25 Februarie deur ‘n lid van die publiek by die ongevalle eenheid op video vasgevang is.

In die video word gewys hoe ‘n pasiënt op die vloer sit waar hy deur twee mense vasgehou terwyl iemand personeel vra om die pasiënt te help.

Volgens die departement is die pasiënt later dood en gaan die hospitaal se bestuur voort om die slagoffer se familie te betrek by die ondersoek na die voorval.

https://twitter.com/KoosdlRey/status/1764987072299823466
https://twitter.com/GautengHealth/status/1765452645655773487

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Ander Nuus Artikels

cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende