Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

KYK: Vuiste klap by Cope-mediakonferensie

31 Augustus 2022

Cope se binnegevegte het vanoggend in ‘n fisiese vuisgeveg ontaard, tydens ‘n perskonferensie waar die leier Mosioua Lekota die leierskapskrisis in die party bespreek het.

Lekota en ander partylede het die media toegespreek, na ‘n stormagtige week waartydens Lekota se skorsing aangekondig is deur die adjunkpresident Willie Madisha, en die woordvoerder Dennis Bloem.

Lekota en die party se nasionale voorsitter Teboho Loate het vandag aangekondig dat Madisha en Bloem eerder geskors is.

Lekota het net begin met die konferensie en het verduidelik dat ‘n paar terugslae die party getref het. Hy het onder meer gesels oor sy diagnose met prostaatkanker toe lede van die party die vertrek binnestorm en houe begin toedien.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig