Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

KYK: Volkslied-weergawe laat die wenkbroue lig

21 November 2022

Die Springbokke het die afgelope naweek se toetswedstryd teen Italië gewen, maar ‘n ander gedeelte van die wedstryd het byna meer aandag getrek.

Voor die afskop van die wedstryd het die wenkbroue gelig weens die “stadige” manier waarop die landslied, Nkosi sikelel’ Afrika deur die sangeres, Nicole Magolie opgevoer is.

Magolie het die volkslied woord vir woord reggekry en ook by die noot gehou, maar het heelwat langer geduur as waaraan die meeste Suid-Afrikaners gewoond is. Magolie het op haar Facebook-blad geskryf dat dit vir haar ‘n groot eer was om die lied te sing, maar meen sy het die agtergrond begeleiding stadig gevind en moes daarby aanpas.

Die Springbokke het met 63 punte teenoor Italië se 21 gewen en kon daarin slaag om nege drieë aan te teken. Suid-Afrikaners het oudergewoonte hulself tot sosiale media gewend om draak te steek oor die gebeure.

https://twitter.com/OubaasMarkotter/status/1593952254515507201
https://twitter.com/deformed_za/status/1593952125222064128
https://twitter.com/ShanilMoonsamy/status/1593953364559409158
https://twitter.com/LaurenLosper/status/1593951942874537984

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende