Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

KYK: Vliegtuig met 242 mense aan boord stort in Indië neer

‘n Boeing 787-Dreamliner van Air India, met 242 mense aan boord, het neergestort kort nadat dit vanoggend in Ahmedabad opgestyg het.

Die lugredery het bevestig dat vlug 171 op pad na Londen was. Data van die vlugradar toon dat die vliegtuig ‘n hoogte van 625 voet bereik het voordat kommunikasie gestop het.

Videos en foto’s word wyd op sosiale media versprei waarin gesien kan word hoe die vliegtuig skielik agter geboue verdwyn, dan word ‘n dik, swart wolk gesien.

Indië se direkteur-generaal van Burgerlugvaart sê daar was 10 bemanningslede aan boord. Van die passasiers was 169 Indiërs, 53 mense is van Engeland, sewe Portugese en een Kanadese burger.

Dit is nie in hierdie stadium bekend of daar mense dood is nie, maar beseerde passasiers is intussen na hospitale geneem.

 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

Ander Nuus Artikels

Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende