KYK: Vier mense in hegtenis geneem na panga-aanval by laerskool


Luister nou

Volgende

KYK: Vier mense in hegtenis geneem na panga-aanval by laerskool

6 Augustus 2024

Vier mense is in hegtenis geneem ná ’n geestelike leier – bekend as pastoor Paseka Motsoeneng – en nog drie verdagtes personeel by ‘n laerskool in Katlehong aangeval het.

Die polisie wou nie bevestig of Motsoeneng ook aangekeer is nie. ‘n Video van die voorval by die Matsediso Laerskool is wyd op sosiale media versprei.

Daar is ook op die wapens – met inbegrip van ‘n vuurwapen en kapmesse wat in ‘n video van die voorval gesien kan word – beslag gelê.

Die voorval hou vermoedelik verband met ‘n dispuut oor beheer en toesig van kinders in dié skool.

‘n Polisiewoordvoerder, kolonel Noxolo Kweza sê meer besonderhede sal binnekort beskikbaar gestel word. Hy sê die verdagtes sal binnekort in die Palm Ridge-landdroshof verskyn.

https://twitter.com/Abramjee/status/1820500143432716694

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

etol3

Gauteng betaal nog R3,4 miljard vir e-tol – en die rekening bly groei

Kleinfontein

Vrae oor “uitgelekte” Kleinfonteinverslag

Gu15JKlWQAAx1Ae

“Die DA se besluit om nié aan die nasionale dialoog deel te neem nie is vreemd,” skryf Mbeki.

david

Ramaphosa en ander politieke leiers betreur David Mabuza se dood

Ander Nuus Artikels

NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk
NUUSWEEK WILLIE
Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies
KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025
Koning regeer oor afstand ná dreigemente
Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283
Jake White verlaat die Blou Bulle
etol3
Gauteng betaal nog R3,4 miljard vir e-tol – en die rekening bly groei

KYK: Vier mense in hegtenis geneem na panga-aanval by laerskool


Luister nou

Volgende