KYK: Vermoorde kleuter se pa gaan verdagte te lyf in hof

Luister nou

Volgende

KYK: Vermoorde kleuter se pa gaan verdagte te lyf in hof

17 Oktober 2022

Die pa van die kleuter, Bokgabo Poo (4) het in die hof op haar vermeende moordenaar toegesak terwyl hy in die beskuldigdebank was.

Hofverrigtinge vir die dag was byna afgehandel – met ‘n voorstel dat die saak tot 24 Oktober uitgestel moet word – toe Poo se pa opgespring en die verdagte te lyf gegaan het.

Die polisie moes ingryp en die hof is ontruim voordat die saak uitgestel kon word.

Die 30-jarige Ntokozo Zikhali word aangekla van die ontvoering, verkragting en die moord op die kind.

Poo se verminkte liggaam is verlede week in Tamboville – aan die Oos-Rand gevind – waarna Zikhali aangekeer is.

Hy was die laaste persoon wat saam met die slagoffer gesien is.

Video: EWN.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe