KYK: Vermeende parlement-brandstigter kry woedeuitbarsting in hof


Luister nou

Volgende

KYK: Vermeende parlement-brandstigter kry woedeuitbarsting in hof

13 Julie 2023

Die vermeende brandstigter van die Parlement, Zandile Mafe verskyn weer vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof in Kaapstad.

Hy het tydens vanoggend se sitting ‘n woedeuitbarsting in die hof gehad. Mafe het skreeuend uit die aanhoudingselle gekom en onder meer erken dat hy die parlement gebrand het. Volgens hom het hy dit gedoen omdat hy wil hê die parlement moet na Pretoria of Bloemfontein geskuif word.

Grootskaalse skade is in Januarie 2022 aan die parlementêre gebou aangerig.

LEES OOK: SAAK TEEN ZANDILE MAFE UITGESTEL

Mafe se psigiatriese evaluasie, wat moet bepaal of hy in staat is om die hofverrigtinge te volg en die erns van sy aanklagte kan verstaan, is onlangs afgehandel.

Die voorlegging van sy psigiatriese verslag sal na verwagting ‘n fokuspunt in vandag se verskyning wees.

Mafe het tydens sy uitbarsting ook vir regter Nathan Erasmus gesê dat hy nie bang is vir ‘n lewenslange vonnis nie én te velde getrek teen die wit mense in die land.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

Nuuskommentaar: Afrikaans se toekoms op SABC TV

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye
GNOwtCrWUAAJNit
Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

KYK: Vermeende parlement-brandstigter kry woedeuitbarsting in hof


Luister nou

Volgende