My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Kyk: Verdagte in hof in verband met brand by parlement

4 Januarie 2022

Die verdagte wat daarvan verdink word dat hy die brand in die parlementsgebou in Kaapstad gestig het, Zandile Christmas Mafe, het vlugtig in die hof verskyn.

Die hof het ‘n aansoek van die staat goedgekeur om die saak vir ‘n week uit te stel om aan die Valke die geleentheid te gee om die saak verder te ondersoek – voordat die verdagte om borgtog gaan aansoek doen.

Tans staar Mafe klagtes van brandstigting, diefstal, huisbraak en ‘n oortreding van die Wet op Nasionale Sleutelpunte in die gesig.

LEES OOK: BRAND BY PARLEMENT IS “PRAGTIG”, SÊ EFF-LP

Daar kan moontlik nóg klagtes bygevoeg word namate die ondersoek vorder.

Mafe se regsverteenwoordiger het aangedui dat dit onregverdig is om hom steeds aan te hou aangesien hy Sondag reeds sy adres aan die ondersoekbeamptes verskaf het en ook geen vlugrisiko inhou nie.

Die staat het aangedui dat hy Mafe se borgtog-aansoek gaan teenstaan.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende