My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

KYK: Veelpartykoalisie wys sy ondersteuning aan die nuwe Thwane-burgemeeser

29 Maart 2023

Die veelpartykoalisie in die Tswane-metro het Cilliers Brink se verkiesing as burgemeester vewelkom.

Die partye sê Brink moet verseker dat dienslewering aan inwoners van die stad nou prioriteit geniet. Die stad was twee weke sonder ‘n burgemeester nadat die omstrede dr. Murunwa Makwarela bedanki het omdat hy ‘n vervalste rehabilitasiesertifikaat verskaf.

In ‘n verklaring het die partye ‘n beroep op Brink gedoen om sy burgemeesterskomitee so gou as moontlik aan te stel, sodat daar met die werk begin kan word.

Die veelpartykoalisie sê ook hy sal voortgaan met regstappe teen die Speaker Mncedi Ndzwanana.

Die koalisie sê verder in sy verklaring dat die afgelope twee weke chaos was en in onstabiliteit gedompel was.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende