Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

KYK: Tuinman verskyn vlugtig in die hof in verband met ma en seun se moord

30 November 2023

‘n 37-jarige verdagte het vroeër vanmiddag sy eerste verskyning in die hof gemaak nadat hy na bewering ‘n 32-jarige ma en haar 9-jarige seun vermoor het. 

Nadine en Ruandré

Nadine Terblanche en die kind, Ruandré se liggame is Maandag in hulle huis in Randhart, Alberton deur Terblanche se kêrel Freddie Stofberg gevind. Hy het geringe beserings opgedoen. 

Pardon Danhire het as tuinman vir die paartjie gewerk. Hy sou gister in die hof verskyn. Hy het in die hof gesê dat hy homself gaan verdedig en dus geen regsverteenwoordiger sal aanstel nie.

Die saak is tot 3 Januarie 2023 uitgestel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende