My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

KYK: Theuns Jordaan gegroet

26 November 2021

Die sanger, Theuns Jordaan se gedenkdiens is vanoggend by die NG Moreleta Park-gemeente in Pretoria gehou.

Weens die Covid-19-regulasies kon slegs 100 mense die diens bywoon, maar is wel regstreeks op die sanger se Facebook-blad uitgesaai. Jordaan het verlede week in die ouderdom van 50 sy stryd teen leukemie verloor.

Jordaan se vriend van 22 jaar Werner van Dalen het hom beskryf as ‘n nederige persoon, wat selfs as bekende sanger ook sy eie luidspreker sou dra. 

Die sanger Bobby van Jaarsveld het ‘n roerende huldeblyk gelewer en Jordaan bedank vir al die lesse wat hy by hom kon leer. Hy sê hoewel ‘n reuse boom geval het is sy landerye nog vol.

Sy musiekvriende, Ricus Nel, Steve Hofmeyr, Dozi, Bobby van Jaarsveld, Kurt Darren en Bok van Blerk het sy kis ingedra.

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Roelf

Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei

arv in water 2 ander formaat

TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

POLISIE2

VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI

xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412

DBV ruk resiesperdbedryf in die bek

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

Ander Nuus Artikels

Tungsten,Light,Bulb,Lit,On,Black,Background
Dele van die Tshwane-metro binnekort vir byna 10 ure sonder krag
SAL - Waldo Swiegers - Bloomberg
SAL VERLOOR WEER HOOGTE
uniegebou
VERSKEIE PROTESOPTOGTE IN PRETORIA
Roelf
Roelf Meyer en Tinyiko Maluleke sal nasionale dialoog lei
arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende