Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

KYK: Swaar reënval veroorsaak kitsvloede en oorstromings in Gauteng

5 Februarie 2022

Nooddienste doen ‘n ernstige beroep op motoriste om die padreëls te gehoorsaam te midde van ‘n nat naweek wat vir Gauteng en omliggende gebiede voorspel is. 

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het ‘n waarskuwing uitgereik vir erge donderstorms en swaar reënval wat plek-plek tot oorstromings en kitsvloede kan lei.

Die woordvoerder van die Tshwane-metro se nooddienste, Charles Mabaso sê sommige brûe in Pretoria het oorspoel en het ‘n ernstige beroep op mense gedoen om dit nié te probeer oorsteek nie.

In Centurion is daar veral talle paaie en brûe wat liefs vermy moet word. Volgens Mabasa word dele in en om Mamelodi ook erg geraak. 

In Johannesburg het reën ook verwoesting gesaai. Kyk hieronder na die videos.

https://twitter.com/Klankkoerant/status/1489884028174049287

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende