KYK: Suid-Afrikaanse danser maak geskiedenis op Britse talentkompetisie


Luister nou

Volgende

KYK: Suid-Afrikaanse danser maak geskiedenis op Britse talentkompetisie

29 Mei 2023

Die Suid-Afrikaanse danser, Musa Motha (27) het geskiedenis gemaak op die talentkompetisie, Britain’s Got Talent nadat hy die eerste persoon geword het waarvoor al vier beoordeelaars die goue gonser gedruk het.

Die gonser beteken dat Motha al die uitdunrondtes misloop, en dat hy dadelik na die semi-finale toe deurgesit word.

Motha het onlangs Londen toe geëmigreer waar hy aan die vier beoordeelaars vertel het dat hy as kind met kanker gediagnoseer is, wat daartoe gelei het dat sy been geamputeer moes word. “Ek was ‘n sokkerspeler, maar na my amputasie het ek ‘n liefde vir musiek en dans ontdek.”

Hy het die gehoor en die beoordeelaars op hulle voete gehad. “Ek hoop om mense te inspireer.”

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Vrou wat kind doodry

Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander

Glyryer2

16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER

Ander Nuus Artikels

GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu
re-elon-musk-donald-trump-1500-800
Elon Musk stig sy eie party

KYK: Suid-Afrikaanse danser maak geskiedenis op Britse talentkompetisie


Luister nou

Volgende