Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende

KYK: Staking verhoed aanskakel van krag in dele van Pretoria-Oos

16 Maart 2022

Inwoners van Equestria, die Wilgers en omliggende gebiede was teen 11:00 vanoggend stééds in die donker nadat die krag Maandagmiddag (14 Maart) omstreeks 17:00 afgegaan het. 

Wyk 85 se raadslid, Jacqui Uys sê werkers van die Tshwane-metro het tot 05:00 vanoogend by die substasies gewerk en is toe huis toe om so paar ure te gaan slaap.

“Die werkers is omstreeks 08:00 na die Waltloo-depot om die nodige toerusting te kry sodat krag aangeskakel kan word, maar is toe deur stakende werkers toegesluit en verhoed om hul werk af te handel.”

Volgens die Tshwane-metro se woordvoerder, Selby Bokaba het die staking in streek vier van die stad begin (Selborne, Clifton, Basben en Rabie-strate), maar het nou oorgespoel na Waltloo.

Sy sê sy het ook reeds met die burgemeester, Randall Williams vergader om ‘n oplossing te probeer vind. Volgens Uys is die werk in groot dele voltooi, maar die aanskakelingsproses kan nie voortduur nie.

Die werkers staak te midde van loon-onderhandelinge.

https://twitter.com/TrafficSA/status/1503966784445112324
https://twitter.com/CityTshwane/status/1503788636822777864

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk

NUUSWEEK WILLIE

Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

KgosikgoloKgafelaKgafelaII_26June2025

Koning regeer oor afstand ná dreigemente

Jake_White_EHTL6442-scaled-e1673217119283

Jake White verlaat die Blou Bulle

etol3

Gauteng betaal nog R3,4 miljard vir e-tol – en die rekening bly groei

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Vrou wat kind doodry
Vrou wat glo sy ry eie kind dood, inspireer nou ander
Glyryer2
16-JARIGE PRETORIANER DIE LAND SE JONGSTE GLYRYER
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Brics groot, maar nog lank nie invloedryk
NUUSWEEK WILLIE
Eie rigting: Uitskop van adjunkminister Whitfield bied regs- en politieke opsies

Jaco Versfeld Aand

Saterdae
17:00 - 23:00

Luister nou

Volgende