Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

KYK: Spanning loop hoog by Hoërskool ná beweerde rassevoorval

14 Februarie 2022

Die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi besoek vanoggend die Hoërskool Jan Viljoen in Randfontein na ‘n bakleiery Vrydag tussen leerlinge van die skool. 

Lesufi meen dié geveg was rasgedrewe. Hy sê geweld het geen plek in skole nie en sal daarom met die skool se bestuur vergader.

Intussen moes die polisie skokgranate vanoggend inspan toe leerlinge klippe na polisiebeamptes gegooi het.

Lede van die EFF, ANC, ouers en leerlinge van ander skole het ook opgeruk. Leerlinge van die Hoërskool Jan Viljoen het ook vanoggend uit hulle klasse gegaan om te betoog.

Die beheerliggaam en bestuur van die skool het op sy Facebook-blad gesê dat hulle nié die gedrag goedkeur nie. “Die skool sowel as die beheerliggaam, is reeds die hele naweek besig om die voorval te ondersoek. Ons verseker u dat die skuldige partye gestraf sal word in terme die SA Skolewet en die skool se gedragskode.”

https://twitter.com/EvelynLegote/status/1492213962003333129
https://twitter.com/Lwandi_N/status/1493123134182109184

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

pexels-yungsaac-2119758

Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente

iStock-636725972-e1653556428313

Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

BEESTE-1

Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

Ander Nuus Artikels

arv in water 2 ander formaat
TEENVIGSMIDDELS IN WATER WEK KOMMER
POLISIE2
VERTROUE IN POLISIEDIENS DAAL KWAAI
xr:d:DAFscQxUTco:18,j:3303791048458708132,t:23082412
DBV ruk resiesperdbedryf in die bek
pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende