Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

KYK: Spanning heers tussen Cele en Action Society se Ian Cameron

5 Julie 2022

Daar was ‘n kort ruk gelede ‘n spannende oomblik tussen die minister van polisie, Bheki Cele en Ian Cameron, die woordvoerder van die burgerregte-organisasie, Action Society. 

Cameron het vanoggend ‘n vergadering oor polisiëring in Nyanga en Gugulethu bygewoon. Hy het vroeër gesê dat geweld ‘n reuse probleem in die gebied is en dat dit nie dieselfde aandag geniet as in ander provinsies nie. 

Cele het egter uiters negatief gereageer toe Cameron oor menseregte gepraat het. Cele het daarna op Cameron gegil en geëis dat hy die vertrek moet verlaat.

Hy is toe deur polisiebeamptes uit die vertrek vergesel.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende