KYK: Sosiale media-uitdaging bereik Mall of Africa


Luister nou

Volgende

KYK: Sosiale media-uitdaging bereik Mall of Africa

27 Maart 2023

Videos en foto’s doen tans die rondte op sosiale media nadat ‘n groep tieners, wat hulleself Luh Twizzy noem die afgelope naweek die Mall of Africa-inkopiesentrum in Johannesburg bestorm het, en chaos veroorsaak het.

Die groep tieners was in swart geklee en het glo deelgeneem aan die Luh Twizzy-uitdaging. Die uitdaging, wat op TikTok verskyn behels dat ‘n groep mense ‘n inkopiesentrum betree en dan chaos veroorsaak.

Volgens sosiale media-inskrywings het ‘n bakleiery ook tussen van die jongmense bestaan. Dieselfde groep, en uitdaging het ook in Junie verlede jaar in Monte Casino plaasgevind. Die idee is om dan videos van die chaos op die sosiale media-platform, TikTok te laai.

Mall of Africa sê die insident word ondersoek.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

cyril en trump3

Ramaphosa beweer Trump is oningelig

GvPzCUrXAAAxy9m

Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

Ander Nuus Artikels

LISENSIE-2
OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees
covid-1
Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme
0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”

KYK: Sosiale media-uitdaging bereik Mall of Africa


Luister nou

Volgende