Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

KYK: Sosiale media gons oor nóg ‘n trefferlied deur Hoërskool Rustenburg-koor

27 September 2022

Die Hoërskool Rustenburg se skoolkoor het wéér ‘n musiekvideo vrygestel waarin hulle ‘n trefferlied opvoer.

Dié keer is dit hulle weergawe van Mike and the Mechanics se In the living years. Dit is die einste koor wat in 2019 die Queen-treffer, Bohemian Rhapsody en in 2020 Coldplay se Fix You opgetree het. Hulle video van Bohemian Rhapsody is meer as 500 000 keer gekyk en kon die jong Bernice West, nog as skoolleerling gesien word.

Oor hulle nuutste toevoeging het die skool op sy Facebook-blad geskryf dat hierdie liedjie jou in hierdie onseker tye moet herinner om liefde en vrede na te jaag en nie te skroom om te sê dat jy jou naastes liefhet nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpsUsB5XkAAKkI0

Paastyd padsterftes neem met 45,6% af

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Meloni blom in besoek aan Trump
Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende