Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

KYK: Skreeusnaakse video maak opslae

24 Maart 2022

‘n Video van ‘n jong man en ‘n huishulp, wat op ‘n kano op ‘n swembad probeer vaar, word tans wyd op sosiale media versprei.

Die video is onlangs op die sosiale media-platform, TikTok gedeel en is sedertdien reeds byna 225 000 keer gekyk. Die huishulp, Caroline (wie se TikTok-profiel dit is) klim in die kano, maar sodra haar werkgewer se seun probeer om in die kano te klim sink dit.

Wat dit snaakser maak is die rolprent Titanic se temalied, My heart will go on deur Celine Dion wat gespeel word sodra die kano “sink.”

https://www.tiktok.com/@carolinewideawake/video/7054952346215828737?is_from_webapp=1&sender_device=pc&web_id=6958323621387306497

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende