Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

KYK: Singende toergids laat toeriste spraakloos

19 Augustus 2024

As jy al ooit grotte besoek het, is die kans goed dat jou toergids in ‘n stadium die akoestiek van die grotmure getoets het deur hard te praat of te gil.

Maar, een toergids by die Cango Grotte in Oudtshoorn doen dinge ‘n bietjie anders. Verskeie videos van Leigh-Ann Coetzee wat in haar sopraanstem begin sing is al op verskillende sosiale media-platforms gedeel.

Een van die eerste videos van haar is in 2022 opgelaai, maar ‘n onlangse plasing op TikTok is wyd versprei en al duisende kere gekyk. In van die kommentare reken sosiale media-gebruikers dat sy, volgens hulle, ‘n toekoms in opera het.

https://twitter.com/newsandpics/status/1547678423811702784

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende