Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Kyk: Rusland val Oekraïne vanuit verskeie fronte aan

24 Februarie 2022

Russiese troepe is besig om Oekraïne nou ook van die noordelike grens met Wit-Rusland (Belarus) in te val.

Volgens beeldmateriaal het oorlogtenks en troepe Oekraïne se grens met Belarus oorgesteek.

Die regering in Oekraïne het dit bevestig en sê hy is ook aangeval vanuit die Krim streek.

Die land se grensdiens sê patrollies op die grens word tans geteiken, en dat hulle besig is om teenaanvalle te loots.

Die jongste gebeure is in teenstand met wat die Russiese president Vladimir Putin vroeër gesê het, dat daar slegs ‘n militere operasie in die Donbas streek in die ooste van Oekraïne uitgevoer word.

Wêreldmarkte het intussen almal negatief gereageer op die nuus van die “oorlog” in Oekraïne. Die prys van brent ru-olie het bo die $100 per vat geskiet, die hoogste wat die prys was sedert 2014.

Moskou het sy aandelemark gesluit tot verdere kennisgewing.

https://twitter.com/imAmanDubey/status/1496686262400724994

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende