9 Desember 2021
Die organiseerder van die Rage matriekfeeste in Plettenbergbaai en Ballito sê dit is die media se skuld dat die feeste gekanselleer is.
Beide die Plett en die Ballito matriekfeeste is verlede week gekanselleer, na daar positiewe Covid-19 gevalle by die feeste aangemeld is onder feesgangers en personeel.
Die organiseerder, Greg Walsh, sê die media het paniek gesaai, hoewel hulle verskeie gesondheidsmaatreëls in plek gehad het.
What Greg Walsh said. The media-feeding frenzy of lies and clickbait has to end. Events can take place safely. Stop shutting us down. https://t.co/geE1TTfldT
— HOTT3D Exhibitions (@ExhibitionsZA) December 6, 2021