Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

KYK: President Ramaphosa ontvang deel 1 van die Zondo-verslag

4 Januarie 2022

Suid-Afrikaners sal glo binnekort weet wat in die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping se verslag staan.  

President Cyril Ramaphosa het vanmiddag die eerste deel van die verslag ontvang en het onder meer beloof om die verslag dadelik bekend te maak, hoewel hy dit self eers gaan bestudeer voordat hy reageer.

Die eerste deel van die verslag fokus op beweerde korrupsie by staatsbeheerde maatskappye soos die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), SAL Tegnies, SA Express asook by die spoorweg fasiliteit Transnet.   

Die beweerde wangedrag van die SAL se raadslede, veral die van die voormalige voorsitter Dudu Myeni en voormalige ministers sal na verwagting onthul word.  

Dié gedeelte sal ook die optrede van private sakelui en kontrakteurs wat vir die redery gewerk het onthul.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende