Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

KYK: Polisiebeamptes deur Edenpark-inwoners te lyf gegaan

13 Oktober 2023

Die Gautengse polisiekommissaris, luitenant-generaal Elias Mawela, sê inwoners van Edenpark – wat glo polisiebeamptes aangeval het – moet in hegtenis geneem word.

Die beamptes was op patrollie toe inwoners hulle getart en op hulle toegesak het.

Volgens die polisiewoordvoerder, brigadier Brenda Muridili, was die beamptes genoodsaak om waarskuwingskote te skiet.

’n Video van die voorval wys hoe woedende mense ’n beampte rondruk terwyl ‘n groep teen die voorruit van ‘n polisievoertuig hamer.

’n Tweede beampte – wat uit die voertuig klim voordat hy ook rondgeruk word – skiet later ‘n paar waarskuwingskote.

Volgens die inwoners was die beampte onder die invloed van drank of dagga.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende