Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Kyk: Polisie eis antwoorde na beampte se skietdood

10 Desember 2021

Die polisie is nog opsoek na ‘n groep verdagtes nadat ‘n polisiebeampte, wat nié aan diens was nie, gisteroggend in Sandton doodgeskiet is. 

Sersant David Tsedu het in Katherine straat in Sandown gery toe hy deur ‘n groep verdagtes voorgekeer is. Die polisiewoordvoerder, kolonel Athlenda Mathe sê Tsedu is van sy dienspistool en ander persoonlike besittings beroof voordat hulle in ‘n wegkom-voertuig gevlug het. 

Tsedu, wat in die proses geskiet is, is op pad na ‘n nabye hospitaal dood verklaar. 

https://twitter.com/peche_africa/status/1468886259372367878

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende