Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

KYK: “Parlementslede is bang vir die EFF,” sê Malema

8 Februarie 2024

Die EFF is op hete kole om te hoor of ses van sy parlementslede – met inbegrip van die leier, Julius Malema, en Floyd Shivambu – vanaand se staatsrede sal kan bywoon.

President Cyril Ramaphosa sal vanaand sy sewende staatsrede in Kaapstad lewer.

Die Kaapse hooggeregshof het Dinsdag opnuut argumente aangehoor oor waarom dié ses – wat deur die parlement geskors is omdat hulle verlede jaar die staatsrede ontwrig het – se skorsing opgehef moet word.

LEES OOK: “OORBLYWENDE EFF-LEDE SAL RAMAPHOSA BY STAATSREDE AANSPREEKLIK HOU”

Malema beweer dat die parlement nie die EFF-lede daar wil hê nie, omdat hulle bang is vir die EFF. Hy het tydens ‘n saamtrek aan sy ondersteuners gesê dat die EFF ‘n bedreiging inhou omdat die party veg vir dit “wat reg is, asook gelykheid.”

Hy het verder gesê dat parlementslede, in sy eie woorde, “nie vanaand langs ape wil sit nie, en haat die EFF.”

https://youtu.be/5DshFjWHTgY?si=eebfadfrFXl1E1QM

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende