KYK: Ontvoerde Gerco van Deventer stuur video as ‘n “bewys van lewe”


Luister nou

Volgende

KYK: Ontvoerde Gerco van Deventer stuur video as ‘n “bewys van lewe”

29 Mei 2023

Die organisasie Gift of the Givers het bewys van lewe vir Gerco van Deventer in Mali ontvang.

Van Deventer is in 2017 in Libië ontvoer kort nadat hy daar aangekom het om as paramedikus te werk. Hy is later na Mali geneem.

Die stigter van Gift of the Givers, dr. Imtiaaz Sooliman het bevestig dat die organisasie ‘n video ontvang het waarin Van Deventer vir sy vryheid pleit. Die video is op 26 Mei 2023 geneem. Hy vra vir hulp om vrygelaat te word en sê hy is ook nie ingelig oor hoe dit met sy familie gaan nie.

Hy sê hulle onderhandelaar, Mohamed Yehia Dicko is gesprek met Van Deventer se ontvoerders om hulle te oorreed om hom vry te laat.

https://twitter.com/Dennisdelport/status/1662889981151461376
KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-House-1-1

Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen

TRANS-SKELMS

Voormalige Transnet-hoofde op borgtog van R50 000 elk vrygelaat

pjimage-2022-05-16T130201.620

Man met 16 slange op lughawe voorgekeer – die derde soortgelyke voorval dié maand

WhatsApp Image 2025-06-29 at 15.35.07_9dcc5b35

PTA Krag: Instandhoudingsprojek van beplande vier ure word toe 12 ure

TSHWANE2

“Byvoordele van R230-miljoen vir veiligheidswagte bedreig die Tshwane-metro se begroting”

Ander Nuus Artikels

Untitled design
Die DA dien strafregtelike klagte in teen minister Nkabane
Kleinfontein
“Berigte dat die Tshwane-metro dit oorweeg om Kleinfontein te sloop, is onwaar”
Untitled-design-5
Gestremde raadslid beseer nadat hysbak vir die soveelste keer stukkend is
Tshwane-House-1-1
Tshwane-metro se oortydbeleid verander, maar kragonderbrekings kos die stad meer as R100-miljoen
TRANS-SKELMS
Voormalige Transnet-hoofde op borgtog van R50 000 elk vrygelaat

KYK: Ontvoerde Gerco van Deventer stuur video as ‘n “bewys van lewe”


Luister nou

Volgende