Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

KYK: Ongelukkigheid heers op US-kampus na student glo op lessenaar urineer

16 Mei 2022

Ongelukkigheid heers by die Universiteit Stellenbosch (US) nadat ‘n wit student na bewering oor die naweek op die lessenaar van een van sy swart koshuismaats geurineer het. 

‘n Video van hierdie voorval, wat by die koshuis Huis Marais plaasgevind het, is intussen wyd op sosiale media versprei. 

Sedert die verspreiding van die video, het talle studente voor die koshuis en ander areas op kampus betoog om hul ontevredenheid met die voorval te toon. 

Die pa van die eerstejaar landboustudent, wat die slagoffer van die voorval was, sê hy glo die voorval is rasgedrewe omdat sy seun se kamermaat wit is, maar die student duidelik gekies het om op sy seun se lessenaar te urineer.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GpsUsB5XkAAKkI0

Paastyd padsterftes neem met 45,6% af

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

Ander Nuus Artikels

Internasionale perspektief
Meloni blom in besoek aan Trump
Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende