Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende

KYK: Ondersoek begin ná metropolisie sy eie beamptes en verdagte met bakkie raakry

16 Januarie 2024

Die Tshwane-metropolisiedepartement het met ‘n ondersoek begin nadat twee van sy beamptes en ‘n verdagte – wat hulle pas by ‘n padblokkade in hegtenis geneem het – deur ‘n voertuig van die metropolisie raakgery is.

‘n Woordvoerder van die metropolisie, senior superintendent Isaac Mahamba, sê die voorval het die afgelope Vrydag in Hammanskraal plaasgevind.

Selfoonbeeldmateriaal – wat op die sosiale media die rondte doen – wys hoe twee wetstoepassers weerskante van die verdagte loop toe die voertuig hulle tref.

Mahamba sê die verdagte en die beamptes is lig beseer en na behandeling dieselfde dag uit die hospitaal ontslaan.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Intermezzo met Marianne

Sondae
16:00 - 17:00

Luister nou

Volgende