Kyk: Oekraïnse kernkragsentrale aangeval

Luister nou

Volgende

Kyk: Oekraïnse kernkragsentrale aangeval

4 Maart 2022

Die president van Oekraïne Vlodomir Zelensky het Rusland daarvan beskuldig dat hy met opset die Zaporizhzhia kernkragsnetrale aangeval het.

‘n Deel van die kernkrag sentrale was vroeër vanoggend in ligte laaie, maar die brand is intussen geblus.

Oekraëne sê daar is geen grootskaalse skade aan die sentrale aangerig nie, en dat bestralingsvlakke nie toegeneem het nie.

Zelensky sê Rusland het geweet hulle skiet op ‘n kernkragsentrale, dat hulle voorberei het vir dit, en dat Rusland se optrede nou ‘n gevaar inhou vir die hele Europa.

Hy het ‘n beroep op wêreldleiers gedoen om dringend op te tree teen Rusland, voor die oorlog in ‘n kernramp ontaard.

https://twitter.com/the_apprised/status/1499609593214738432

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Speelgoedgeweer

Kapers probeer polisiebeampte met speelgoedgeweer beroof

BEIJING, CHINA - MARCH 22:  President of Cameroon Paul Biya with Chinese President Xi Jinping (not pictured) attend a signing ceremony at The Great Hall Of The People on March 22, 2018 in Beijing, China. At the invitation of Chinese president Xi Jinping, President Paul Biya of the Republic of Cameroon will pay a state visit to China from March 22nd to 24th.  (Photo by Lintao Zhang/Getty Images)

Wêreld se oudste dienende staatshoof weer verkiesbaar

donald-trump-gettyimages-687193180

Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?

Caster

Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu

Ander Nuus Artikels

pexels-yungsaac-2119758
Skrikwekkende eetgewoontes onder SA studente
iStock-636725972-e1653556428313
Verdagte stroper se liggaam in Krugerwildtuin gevind
BEESTE-1
Nuwe uitbreking van bek-en-klouseer in die Vrystaat bevestig