Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende

KYK: O, koek! Mona Lisa besmeer

30 Mei 2022

‘n Man, wat as ‘n bejaarde vrou in ‘n rolstoel vermom is, het die afgelope naweek die bekende Mona Lisa-skildery in die Louvre Museum in Parys, Frankryk met ‘n sny koek gegooi.

‘n Video van die voorval is wyd op sosiale media versprei. Volgens owerhede is die skildery egter nie beskadig nie weens die koeëlvaste glas, wat die skildery deur Leonardo da Vinci beskerm.

Omstanders sê die man het eers probeer om die glas te breek, maar toe hy nie daarin kon slaag nie het hy die koek oor die glas gesmeer.

Die man is deur die veiligheidswagte vasgetrek, waarna hy geskree het dat “mense aan die aarde moet dink, omdat daar mense is wat besig is om die aarde te verniet, daarom het hy die skildery geteiken.”

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Impak met Esté Gross

Weeksdae
13:00 - 14:00

Luister nou

Volgende