KYK: Nuusdiens se wêreldkaart-flater maak opslae


Luister nou

Volgende

KYK: Nuusdiens se wêreldkaart-flater maak opslae

22 April 2022

Aardrykskunde is nié almal se sterkste vakgebied nie.

Die internasionale nuusdiens, BBC World News het sosiale media-verbruikers woedend gemaak, maar ook lekker laat lag toe hulle tydens ‘n verslag oor die vloede in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika verkeerdelik op die wêreldkaart aangedui het.

Die nuusleser het tydens die uitsending met ‘n joernalis in KwaZulu-Natal gesels, waarna die kaart op die skerm vertoon het. Hulle het egter Suid-Afrika as die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) aangedui.

‘n Skermgreep van die uitsending is wyd op sosiale media versprei.

https://twitter.com/dngaru/status/1517414983759499264
https://twitter.com/Realist__ZA/status/1517247429665599490
https://twitter.com/LBenabdallah/status/1516090810370084867

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

KYK: Nuusdiens se wêreldkaart-flater maak opslae


Luister nou

Volgende