KYK: Motoriste gevra om Tembisa te vermy

Luister nou

Volgende

KYK: Motoriste gevra om Tembisa te vermy

1 Augustus 2022

Die Ekurhuleni metropolisie het ‘n dringende beroep op mense gedoen om die paaie in die omgewing van Tembisa te vermy weens onluste wat vanoggend in die gebied ontstaan het. 

Inwoners het die paaie met klippe en brandende bande versper en eis dat die Johannesburgse burgemeester, Mpho Phalatse hulle moet kom toespreek. 

Die woordvoerder van die metropolisie, luitenant-kolonel Kelebogile Thepa sê talle verbygaande motors is met klippe bestook. Hy meen op hierdie stadium is dit ‘n verbode gebied met brande wat vanaf alle kante gestig word.

https://twitter.com/LebogangStsoko7/status/1554014366235824128

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa