KYK: Meer as 60 mense dood weens brand in JHB-middestad


Luister nou

Volgende

KYK: Meer as 60 mense dood weens brand in JHB-middestad

31 Augustus 2023

Die dodetal in die brand in ‘n gebou in die middestad van Johannesburg het teen 08:30 na 63 gestyg.

Die Johannesburgse nooddienste se woordvoerder, Robert Mulaudzi het die dodetal bevestig. Die brand het vanoggend in die gebou uitgebreek.

Mulaudzi sê die gebou is onwettig beset, en daar was geen elektrisiteit in die gebou nie. Volgens hom is 43 mense beseer.

Die oorsaak van die brand is nog nie bepaal nie.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

winter-1

Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront

Donald Trump

Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

NWU

NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie

ENOCH1-large

“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

Ander Nuus Artikels

WhatsApp Image 2025-04-21 at 16.57.33_905897b9
Die MK-party besoek Kleinfontein
Pope-Francis-120824-1-bfb0a5d45f5f46e1934fab8de6f8e91e (1)
Pous Franciskus sterf
0001054255_resized_paulmashatile150320231022
Polisie ondersoek aanslag op Paul Mashatile se lewe
winter-1
Die herfsweer wys tande met ‘n kouefront
Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit

KYK: Meer as 60 mense dood weens brand in JHB-middestad


Luister nou

Volgende