My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

KYK: Man in hegtenis geneem ná hy glo sy ouma aanrand

4 Julie 2024

‘n 19-jarige man is in hegtenis geneem nadat hy na bewering sy ouma in Kraaifontein in die Wes-Kaap aangerand het.

Dit volg nadat ‘n video aan die lig gekom het waarin gesien kan word hoe ‘n jong man ‘n bejaarde vrou aanrand. Die polisiewoordvoerder, brigadier Athlenda Mathe sê die voorval het glo in Junie plaasgevind. 

Volgens Mathe wou die familie aanvanklik nie die polisie se hulp aanvaar nie.

Sy sê polisiebeamptes het die bejaarde slagoffer in ‘n hospitaal gevind – waar sy vir ‘n onverwante siekte behandel word.

Volgens Mathe was die vrou egter nie bereid om ‘n klag teen haar kleinseun te lê nie. 

Mathe sê die polisie het na aanleiding van die video ingegryp en ‘n klag namens die slagoffer aanhangig gemaak. 

https://twitter.com/AthlendaM/status/1808785710482141695

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende