24 Junie 2022
Een persoon is beseer nadat hy glo met se Mercedes deur die muur van ‘n parkeerterrein op die tweede vloer in Polokwane/ Pietersburg gery het.
Die parkeerterrein is bo die Shoprite winkel in Groblerstraat.
Die Polokwane munisipaliteit het ‘n beroep op mense gedoen om die gebied te vermy.
Daar is tans gerugte op sosiale media dat drie persone oorlede is. Dit blyk egter om fopnuus te wees.
https://twitter.com/MalumeZA_/status/1540362699049209861?s=19