My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

KYK: Leeu byt dieretuin-werknemer se vinger af

23 Mei 2022

‘n Video van ‘n werknemer van die Jamaica Dieretuin in St Elizabeth, wat se vinger deur ‘n leeu afgebyt word, is wyd op sosiale media versprei.

In die video kan gesien word hoe die werknemer sy vinger deur die heining druk en die leeu probeer vryf, waarna die leeu sy vinger gryp en afbyt.

Die Jamaica Dieretuin het in ‘n verklaring bevestig dat die voorval by hulle dieretuin plaasgevind het, maar dat die persoon in die video ‘n kontrakwerknemer is. “Ons wil benadruk dat die sorg en liefde vir die diere in ons dieretuin, steeds ons belangrikste prioriteit is,” benadruk die dieretuin.

“Die gebeure in die video is uiters hartseer omdat dit nie die wyse verteenwoordig waarop ons, ons diere behandel nie.”

Volgens die dieretuin word die video-materiaal tans ondersoek.

https://twitter.com/SealvastBlog/status/1528394392184270848
https://twitter.com/sainty876/status/1528536863455199234

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende