Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

KYK: Koningin Elizabeth II vandag ter ruste gelê

19 September 2022

Koningin Elizabeth die tweede se kis het by die Windsor Kasteel aangekom na vanoggend se diens in die Westminister abdy.

Sy het die afgelope vier dae in staatsie gelê na haar dood tien dae gelede. Die Koningin is in die ouderdom van 96 in Barlmoral oorlede nadat sy onder mediese toesig geplaas is.

Meer as 3 000 militêre personeel, insluitend die vloot het die begrafnisstoet begelei, waarvan die koningin se vier kinders en van haar kleinkinders ook betrokke is. Volgens die BBC is die stoet minstens 2 kilometer lank. 

Teen 16:00 (Britse tyd) vind ‘n toegewydheidsdiens by die St. George’s Kapel plaas. Dit sal deur 800 mense bygewoon word. Sy sal vanaand finaal ter ruste geword by die kapel, wat binne die Windsor kompleks is. Haar ouers, Koning George die sewende, koningin Elizabeth die eerste, suster prinses Margaret en haar man, prins Philip is op dieselfde plek begrawe.

https://twitter.com/RoyalFamilyITNP/status/1571844723383443456
https://twitter.com/RoyalCentral/status/1571841744970334209

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende