KYK: Kameeldrift-inwoner verjaag gewapende aanvallers


Luister nou

Volgende

KYK: Kameeldrift-inwoner verjaag gewapende aanvallers

23 Augustus 2022

‘n Hoewe-bewoner van Kameeldrift-Wes – buite Pretoria – het ter nouer nood aan die dood ontkom nadat hy vermoedelik Sondagaand deur drie gewapende aanvallers in sy werkswinkel oorrompel is.

Die slagoffer het kalm gebly en kon daarin slaag om die aanvallers te verjaag. In ‘n video – wat wyd op die sosiale media gedeel word – kan gesien word hoe die verdagtes die inwoner se werkswinkel betree.

Na ‘n kort skermutseling kry die slagoffer ‘n vuurwapen in die hande waarna hy op die booswigte losbrand waarna hulle op die vlug slaan.

Volgens Bianca Burger, die skakelbeampte van die Groenlig-gemeenskapsprojek in Kameeldrift-Wes, het die slagoffer – wat nie sy naam genoem wil hê nie – een van die verdagtes raakgeskiet.

‘n Bloedspooor is in die veld gevind waar owerhede op ‘n mes en ‘n klapmus afgekom het.

Niemand is nog in hegtenis geneem nie en die polisie is opsoek na drie verdagtes.

https://twitter.com/IanCameron23/status/1561974203963715585

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

NUUSWEEK JACO

Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…

Ilse Strauss

Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

WAGWOORD

16-miljard Facebook, Google en Apple-wagwoorde lek uit

walter-sisulu-university

Amptenaar by universiteit doodgeskiet

CILLIERS5

Brink se hoed weer in die ring

Ander Nuus Artikels

Velsiekte
Jong boerseun ploeg, ry trekker en plant ondanks pynlike velsiekte
photo
Frik Potgieter en Peter Huxham terug by die huis
NUUSWEEK WILLIE
Die storie van ou-dominee Sarel
NUUSWEEK JACO
Internasionale perspektief: Volgende week behoort aan Navo, maar…
Ilse Strauss
Suid-Afrikaner in Israel: Mense slaap in bomskuilings

KYK: Kameeldrift-inwoner verjaag gewapende aanvallers


Luister nou

Volgende