Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende

Kyk: EFF-lede ruk op na hof vir moordsaak

9 Mei 2022

EFF-lede hou vanoggend ‘n optog buite die landdroshof in Nelspruit/ Mbombela waar drie verdagtes vandag verskyn in verband met die moord op die voormalige EFF sekretaris-generaal, Godrich Gardee se dogter, Hillary. 

Hillary se liggaam is verlede week buite Nelspruit gevind nadat sy vier dae van te vore as vermis aangemeld is. 

LEES OOK: LIGGAAM VAN VOORMALIGE EFF-HOË SE DOGTER GEVIND

Een van die verdagtes is na bewering ‘n voormalige studenteleier van die Universiteit van die Witwatersrand en tans ‘n werknemer vir Mpumalanga se provinsiale wetgewer.

Die EFF sê op sy Twitter-rekening dat sy lede vandag buite die hof is om misdadigers van die land se strate te verwyder. Die party meen dit is uiters belangrik dat vroue en kinders weer in vrede kan lewe sonder om daagliks te vrees vir hulle lewens.

Die party sê om ‘n vrou in Suid-Afrika te wees, moet nie ‘n doodsvonnis wees nie. 

https://twitter.com/EFFSouthAfrica/status/1523580530780155904

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266

Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed

gettyimages-2223201846

Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212

Ramaphosa sal ingryp by geskil tussen Mkhwanazi en Mchunu

re-elon-musk-donald-trump-1500-800

Elon Musk stig sy eie party

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit oorweeg regstappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Ander Nuus Artikels

0000416479_resized_newidcard
Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke
cyril en trump3
Ramaphosa beweer Trump is oningelig
GvPzCUrXAAAxy9m
Polisiekomitee voorsitter: “As bewerings teen Mchunu waar is kan dit wys op gekaapte SAPD”
WhatsApp-Image-2025-07-02-at-14.10.44_aa4d2266
Die DA eis ingryping by die Witrand psigiatriese-hospitaal oor opgehoopte wasgoed
gettyimages-2223201846
Texas-vloede: Dodetal styg tot 82

Landbou met Dian

Maandae tot Vrydae
12:30 - 13:00

Luister nou

Volgende