Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

KYK: EFF-lede dreig glo wit studente by UP, jeugorganisasie eis antwoorde

27 September 2023

AfriForum Jeug sê hy het aanvullende bewyse aan die Universiteit van Pretoria (UP) gestuur om hul saak te versterk oor die eis dat die EFF Student Command (EFFSC UP) by dié universiteit gederigistreer moet word.

Die EFF se studente het gister begin met ‘n veldtog van gewelddadige betogings op die kampus – asook om studente te intimideer en glo te verhoed om die kampus binne te kom as hulle nie swart is nie.

Dit volg ná die EFF se studenteraad-kandidate geskors is.

‘n Woordvoerder van AfriForum Jeug, René van der Vyver, sê beeldmateriaal van die betogings word wyd op die sosiale media versprei.

“AfriForum Jeug het hierdie video ook aan die UP-bestuur gestuur en eis opnuut dat die UP gehoor gee aan die jeugorganisasie se versoek dat die EFFSC UP gederegistreer moet word omdat hulle openlik rassisties en gewelddadig is.”

Volgens Van der Vyver het die UP steeds nie op die organisasie se klagtes gereageer nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater

VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

Ander Nuus Artikels

ENOCH
Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging
pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende