Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

KYK: Drama by die Oscars

28 Maart 2022

Sosiale Media-gebruikers gons vanoggend oor die Amerikaanse akteur, Will Smith nadat hy die komediant, Chris Rock tydens die Oscar toekenningsgeleentheid ‘n klap gegee het.

Rock, wat die geleentheid aangebied het, het grappies oor Smith se vrou, Jada Pinkett Smith gemaak. Sy het haarverlies en Rock het daarmee die spot gedryf. “Jada, ek is lief vir jou. G.I. Jane 2 kan nie wag om dit te sien nie.”

In hierdie rolprent van 1997 is die aktrise, Demi Moore se hare afgeskeer. Smith het opgestaan en Rock deur die gesig geslaan en hom gewaarsku om “sy mond van sy vrou af te hou.”

Smith het ‘n toekenning as die beste akteur vir King Richard gewen en het tydens sy aanvaardingstoespraak om verskoning gevra.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-07-05 112441

Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs

Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.

22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

LISENSIE-2

OUTA vra dat rybewyskaarte 10 jaar geldig moet wees

covid-1

Studie: 50% van Covid-19-pasiënte beleef langtermyngeheue- en geestesgesondheidsprobleme

0000416479_resized_newidcard

Binnelandse sake verleng kantoorure in die skoolvakansie vir ID-aansoeke

Ander Nuus Artikels

GvZuflXXAAAZv4E
Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris
ENOCH1-large
Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk
GvVmHWcWoAAxnfb
Italiaanse man dood toe vliegtuig se enjin hom insuig
Screenshot 2025-07-05 112441
Solidariteit begin met stappe teen Bidvest oor “rassistiese” beurs
Chairs,,Table,And,Toys.,Interior,Of,Kindergarten.
22% van Graad R-onderwysers is nie gekwalifiseer nie

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende