Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

KYK: Donderstorms in Gauteng verwag

19 Oktober 2022

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het inwoners van Gauteng gewaarsku dat donderstorms vanmiddag oor dele van die provinsie verwag word.

Donderstorms het Dinsdag chaos aan die Oos-Rand en die suidelike dele van Johannesburg veroorsaak.

In Alberton het voertuie vasgeval nadat hael enkeldiep in die strate gelê het.

Ten spyte van die skade wat aangerig is hou die weerdiens vol dat dit gewone donderbuie was en dat dit nie vir hom nodig was om ‘n waarskuwing uit te stuur nie.

Intussen is twee waarkuwings vir onderskeidelik KwaZulu-Natal en Mpumalanga uitgereik vir swaar weer vandag.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Eie rigting

Zoeloes op die Afrikanerstoep

Eskom

Eskom gereed om weer geld te leen

ENOCH

Hof stop ook nou amptelik die BTW-verhoging

pexels-shvets-production-9775854

Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”

SENZO-MCHUNU

Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig

Ander Nuus Artikels

Kleinfontein
Kleinfontein-gemeenskap reageer op beplande EFF-betoging
CARNEY
Kanada kry ‘n nuwe premier
GpsUsB5XkAAKkI0
Paastyd padsterftes neem met 45,6% af
Eie rigting
Zoeloes op die Afrikanerstoep
Eskom
Eskom gereed om weer geld te leen

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende