Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

KYK: Dele van Pretoria sonder krag ná brand by Mooikloof substasie

2 Desember 2021

Tegnici van die Tshwane-metro het gisteraand nog die omvang van die skade bepaal aan die Mooikloof substasie, wat gister afgebrand het.

Verskeie woonbuurte sit sonder elektrisiteit, onder meer Morelata Park, Pretorius Park, Mooikloof, Olympus, Woodlands en dele van Garsfontein. Volgens die woordvoerder van die Tshwane-metro, Hilgard Mathews het ‘n werknemer van die substasie ligte beserings opgedoen.

Die metro sê hy sal eers om 10 uur vanoggend die jongste kan gee rakende die herstelproses en het om verskoning gevra vir die ongerief.

https://twitter.com/CityTshwane/status/1466130404717613062

Stem vir die Aitsa’s

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende