My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

KYK: Bo-gemiddelde reënval in groot dele van die land

28 Desember 2021

Die Johannesburgse Metropolisie het ‘n beroep op mense wat naby die Jukskeirivier woon gedoen om hul huise te ontruim.  

Gauteng het die afgelope dae onder swaar reënval gebuk gegaan en die watervlak in die rivier het aansienlik gestyg.  

Geïsoleerde donderstorms word weer vandag vir die gebied voorspel wat die moontlikheid sterk maak dat die rivier oor sy walle sal bars.   

In die Vrystaat en die Noord-Kaap is die Oranjerivier vir die tweede maal vanjaar in vloed danksy die goeie reën wat sedert November in die gebied val. Die Augrabies waterval is tans ‘n skouspel.   

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWS) verwag dat die heersende La Nina-weerstelsel vir die res van die seisoen bo-gemiddelde reënval in al die somer reënvalstreke sal meebring en dat vloede ook in die Vaalrivier sal voorkom.

https://twitter.com/ReenvalSA/status/1475394256705671168
https://twitter.com/ReenvalSA/status/1475684581638553602

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende